Binnekort 1 miljoen mense elke 4 dae geënt in SA

Die Uitvoerende Hoof van Aspen Pharmacare in Suid-Afrika Stephen Saad sê sowat 1 miljoen mense kan elke 4 dae in die buurland teen Covid-19 ingeënt word, sodra die beloofde dosisse van die Johnson & Johnson entstof van die Aspen Pharmacare fasiliteit in die Oos Kaap begin lewer word. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se Kaapse Korrespondent het die besonderhede…