Reaksie op gewelddadige verkragting berig op Rehoboth
Die grusame berig van ‘n seun, 17, en sy agt-jarige suster wat aangekla word van die verkragting van ‘n nege-jarige meisie het skokgolwe deur die Rehoboth-gemeenskap veroorsaak. Die agt-jarige dogtertjie het volgens die staat die slagoffer vasgehou en die seun het haar verskeie male verkrag. Joyce Muzengua van die Landless People’s Movement, het haar party se standpunt oor die voorval so verwoord.