Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade
Die Verenigde Nasies se Hoof van Verligtingshulp, Martin Griffiths, sê die verskaffing van lewensreddende voorrade en maatskaplik-sielkundige hulp moet ‘n prioriteit in Marokko en Libië wees. Dit volg na die aardbewing in Marokko en verwoestende vloede in Libië. Griffiths sê die twee gelyktydige rampe is ‘n wekroep oor die impak van natuurrampe. Hy voeg by die VN moet die regte hulp aan die regte mense op die regte tyd kry: