800 000 Namibiërs het erge voedseltekorte beleef in 2020

Voedseltekorte is steeds ‘n groot uitdagings in Namibië met meer as drie uit elke tien Namibiërs wat verlede jaar erge tekorte beleef het. Die VN sê 800 000 Namibiërs was tussen 2018 en 2020 voedsel onseker, 100 000 meer as wat in 2014 tot 2016 aangemeld is. Die ombudsman advokaat John Walters het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *