76 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 76 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.Engela het 16, Rehoboth 11, Tsandi en Swakopmund het 6 elk, Windhoek 5 en Oshakati 4. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 1 137 aktiewe gevalle, met 123 097 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal 127 756. Die totale aantal sterftes is tans 3 515.