Krieket: Zimbabwe verloor teen Wes-Indiese Eilande

Krieket: Zimbabwe het teen die Wes-Indiese Eilande in die T20-Wêreldbekertoernooi 2022 verloor nadat die eilandbewoners Zimbabwe met 31 lopies geklop het. Die Wes-Indiese Eilande het 153 lopies met die verlies van sewe paaltjies aangeteken met Zimbabwe wat almal uit is op 122 lopies. Bouler Alzarri Joseph van die Wes-Indiese Eilande is as die speler van die wedstryd aangewys.

https://iframe.iono.fm/e/1240946