6 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 6 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Tsandi en Otjiwarongo het 2 elk en Oshikuku en Walvisbaai 1 elk. Daar is steeds 60 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 129 091. Die totale sterftesyfer is tans 3 569.