42 000 werksgeleenthede? Onmoontlik meen kenner

Reaksie word ontvang op die belofte van President Hage Geingob om 42 000 nuwe werksgeleenthede voor die einde van sy tweede termyn te skep. Dit kos ‘n belegging van ongeveer 1 miljoen Namibiese doller om ‘n volhoubare werk te skep in die land en, volgens die plaaslike Politieke Ontleder Ndumba Kamwanyah, is dit nie die regering se plig om werk te skep nie. Hy verduidelik.