40% van alle Covid-toetse vandag positief

Daar is 1 518 nuwe Covid-gevalle uit 3 794 toetse. Dit verteenwoordig 40 persent van alle toetse in die afgelope 24 uur. Windhoek het weer die meeste gevalle op 927 en dit wil voorkom asof die kus inhaal met Walvisbaai op 107 en Swakopmund met 82 en Usakos op 55. Yanna Smith het die besonderhede…