35 jaar se diens aan haweloses

Die humanitêre organisasie vir haweloses, Mold Empower Serve, vier vanjaar die 35 jaar waarin hul gemeenskappe se harte verander. ‘n Bestuurslid, Willem Eksteen, sê hulle het begin as ‘n uitreikprogram en bied nou ook sentrums vir kleuters en nasorgondersteuning vir die jeug. Eksteen sê een van hul grootste prestasies is die suksesvolle duplisering van hul model om dienste te lewer in Johannesburg, Kaapstad, Gqeberha (Port Elizabeth) en Kemptonpark: