3 nuwelinge vir Bulle môre

Die Bulle speel môre in hul openingswedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Leeus, met drie nuwelinge in die beginspan. Die nuwe agsteman, Mihlali Mosi sal sy buiging vir die Bulle en in die VRK maak met die Springbok-vleuel, S’bu Nkosi en die heelagter Wandisile Simelane wat vir die eerste keer die Bulle se trui oor die kop trek. Die Bulle se direkteur van rugby, Jake White het intussen sy Bulle-kontrak verleng en sal tot in 2027 by Loftus Versfeld aanbly. Volgens White sal die tweede VRK-seisoen moeiliker wees: