Migrasie: Tories sal Mensregtewet buite toepassing laatJuly 24, 2025
Die Britse Konserwatiewe Party se skadu-minister van binnelandse sake Matt Vickers sê hulle het ‘n plan vir onwettige immigrasie. Hy sê die party sal die Menseregtewet buite toepassing laat en almal wat onwettig aangekom het, deporteer.
Die migrasiekrisis het ontaard onder die Tories se leierskap.