ECB vertraag implementering van nuwe kragtariewe vir Whk, NoredJuly 8, 2025
Die Elektrisiteitsbeheerraad het nuwe tariewe vir 2025–2026 vir die Stad Windhoek en Nored goedgekeur, maar die implementering is opgeskort totdat hulle aan spesifieke regulatoriese voorwaardes voldoen. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die ECB se woordvoerder, Ferdinand Molale, wat verduidelik.