Kultuur in hip-hop in die soeklig July 4, 2025
Die uitspraak in die saak van die hip-hop magnaat Sean “Diddy” Combs is nie ‘n oorwinning vir vroue wat steeds sukkel met die tipe geweld wat hulle in hierdie verhoudings ervaar nie. Maar, daar is vrae oor die kultuur in die hip-hop genre. ‘n Professor in Afro-Amerikaanse studies, Mark Anthony Neal, het met SkyNews gepraat.