Big, beautiful bill is ‘n klap in die gesig van AmerikanersJuly 4, 2025

Daar is wyd-uiteenlopende reaksie in Amerika op president Donald Trump se “big, beautiful bill” wat deur die Huis van Verteenwoordigers goedgekeur is. ‘n Demokratiese verteenwoordiger, Morgan McGarvey van Kentucky, sê die wetsontwerp is ‘n klap in die gesig vir die staat se inwoners. Hy het met MSNBC gepraat.