Lucy Letby kan nog klagtes in die gesig staarJuly 3, 2025
Lucy Letby, die Britse oud-verpleegster wat 15 lewenslange tronkstraf-vonnisse uitdien weens moord op sewe babas en poging tot moord op nog sewe, kan moontlik meer klagte in die gesig staar. Speurders van die Cheshire-polisie het getuienis na die Kroonvervolgingsdiens oorgedra van verdere aantygings wat verband hou met sterftes en ineenstortings in die hospitale waar sy gewerk het. Die bewerings word nou oorweeg. Die Britse televisiediens Talk het met die misdaad-kommentator Danny Shaw gepraat.