Hoekom het Sophia Shangingwa BBP beskerming?July 3, 2025
Die Nudo-LP Vetaruhe Kandorozu wou in die Nasionale Vergadering weet waarom Swapo se sekretaris-generaal, Sophia Shaningwa, BBP-beskerming toegestaan is sonder dat behoorlike prosesse gevolg is. Hy voer aan dat die wet nie sulke voordele vir ‘n party se sekretaris-generaal bied nie. Kandorozu het meer.