RPO-hoof gesels oor rooivleismarkteJune 30, 2025
Verskuiwings in verbruikersvraag, globale handelsdinamika en produksie-uitdagings hervorm die rooivleismarklandskap. Die voorsitter van die Rooivleis Produsente Organisasie in die buurland, dr. Frikkie Maré brei uit oor die verskeie faktore wat ‘n impak op die rooivleismarkte die afgelope tyd gehad het.
Hy verduidelik verder dat daar vanjaar minder verslagtings is met uitvoere wat skerp gestyg het.