NNN se 100 dae bestaan uit retoriekJune 30, 2025
In haar eerste 100 dae het president Netumbo Nandi-Ndaitwah reeds Namibië se regering hervorm, haar kabinet van 21 tot 14 verminder, ‘n vroue-meerderheid leierskapspan ingestel, gratis universiteitsonderrig vir 2026 belowe, en ‘n ambisieuse teenkorrupsie en ekonomiese diversifikasieveldtog van stapel gestuur wat daarop gemik is om 500 000 werksgeleenthede te skep en streeksinvloed te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van politieke ontleder Ndumba Kamwanyah.