Idaho-brand gestig om brandbestryders dood te skietJune 30, 2025
Daar was ‘n skietvoorval in Idaho aangemeld nadat die brandweer gereageer het op ‘n noodoproep by die Canfield-berg in Kootenai County. ‘n Skieter het losgebrand en twee brandweermanne is doodgeskiet met nog een, ernstig beseer. Die sheriff Bob Norris het met die media gepraat en sê hulle glo die brand is doelbewus deur die skieter, wat dood aangetref is, gestig maar hy het nie die noodoproep gemaak nie.