Belastingopgawe moet vandag in weesJune 30, 2025
NamRA herinner belastingbetalers daaraan dat vandag die finale sperdatum is vir die indien van individuele belastingopgawes. Die voorkeur metode is aanlyn deur ITAS maar NamRA-kantore kan ook besoek word. Kosmos 94.1 Nuus het met NamRA-woordvoerder Tonateni Shidhudhu gepraat.