Barbarians-stryd sal toon aangee vir Bokke se seisoenJune 25, 2025
Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter, Tony Brown, sê Saterdag se wedstryd teen die Barbarians is ‘n ideale toets vir die span wat die toon sal aangee vir die komende seisoen. Die wedstryd op die Kaapstad-stadion is die eerste ontmoeting tussen die Bokke en die BaaBaas sedert 2016. Brown sê aspekte van Suid-Afrika se speelstyl sal deur die seisoen ontwikkel terwyl hulle daarop fokus om aanhoudend te verbeter: