SAPD, onderwys rol veiligheidsprotokolle by skole uit, 28 moorde in 2023/24June 24, 2025

Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, en die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, sal vandag die Veilige Skole-protokol in Kaapstad bekendstel. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die protokol pak toenemende geweld aan, wat 28 moorde by skole in 2023/2024 insluit; bevorder samewerking tussen skole en die polisie; en betrek die burgerlike samelewing en ouers. Hy het bevestig die omvattende plan sluit gesamentlike oudits en wetstoepassing rondom skole in: