NaCC op streeksbesoek vandeesweekJune 24, 2025
Die Namibiese Mededingingskommissie sal van 26 tot 27 Junie inligtingsessies aanbied in Omaruru, Karibib en Usakos. Inligting oor die tye waarop die sessies sal plaasvind kan op die kommissie se Facebook-bladsy gevind word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Dina Gowases, die kommissie se woordvoerder.