Repokoers onveranderd, oor SARBJune 18, 2025
Die repokoers is vanoggend onveranderd gelaat op 6,75 persent. Die goewerneur van die sentrale bank, Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor se verwoord.
Cirrus-ekonoom Robert McGregor sê die rede daarvoor is om in lyn te kom met die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank se koers.