Klein-dwelmsmouse help om grotes te vang June 18, 2025
Reaksie word ontvang op kritiek dat die polisie meer gereeld klein dwelmhandelaars vang. Dit was veral die geval oor die afgelope naweek met beslagleggings wat oor die algemeen klein was. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die oud-NamPol dwelmhoof, Hermie van Zyl, wat sê die klein outjies lei tot die base.