Iran-oorlog: Wat gaan Trump doen?June 18, 2025

Amerikaanse president Donald Trump het op sosiale media gesê die VSA weet waar Iran se opperleier, die ajatolla Ali Khamenei, hom bevind en hy is ‘n maklike teiken, maar sal hom nie doodmaak nie – nie nou nie. Hy het gevra vir Iran se onvoorwaardelike oorgawe en gesê geduld raak min. Trump het ook sy nasionale veiligheidsraad bymekaar geroep om die konflik tussen Israel en Iran te bespreek. Professor Michael Clark, SkyNews se sekuriteit- en verdediging-analis, het Trump se posisie so opgesom.

Op ‘n vraag of Trump voorberei vir militêre aksie teen Iran, het hy geantwoord: 

CNN berig dat Amerikaanse intelligensie-skattings gevind het dat Iran nie aktief ‘n kernwapen najaag nie, en tot drie jaar weg is van die vermoë om een te lewer.