SAPD se kinderplan word swak geïmplementeerJune 17, 2025
Die polisie se hersiene plan van optrede oor geslagsgeweld en moord op vroue, is skerp gekritiseer in ‘n gesamentlike vergadering van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie en Vroue, Jeug en Gestremdes. Die plan is in Januarie opgestel en fokus op die versterking van die voorste linie-dienste en vestiging van komitees wat op kinders gerig is. Die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Polisie en Vroue, Jeug en Gestremdes, Liezl van der Merwe, het egter die doeltreffendheid bevraagteken en sê dit word swak bestuur: