Iran sê aanval op staatsuitsaaier is oorlogmisdaadJune 17, 2025
Iran het Israel se aanval op sy staatstelevisiekanaal, IRINN, veroordeel en ʼn oorlogsmisdaad genoem. Die aanval het tydens ʼn regstreekse uitsending plaasgevind en die nuusleser genoop om na talle ontploffings te gaan wegkruip. Die Israelse weermag sê die Iranse weermag het die gebou se infrastruktuur en bates onder die dekmantel van burgerlike aktiwiteite vir militêre doeleindes gebruik. Iran se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Amir Saeid Iravani, sê Iran val Israel aan uit selfverdediging: