Kanada se Carney sê betrekkinge met SA op agendaJune 16, 2025

Die Kanadese eerste minister Mark Carney sê bilaterale betrekkinge met Suid-Afrika sal versterk word deur internasionale samewerking. Carney het president Ramaphosa ontmoet, voor die G7 Beraad. Al twee lande hou vanjaar belangrike berade. Suid-Afrika is in November gasheer van die G20 Beraad. Carney het Suid-Afrika se ondersteuning met die brande in Kanada geloof, voortgesette samewerking in handel en beleggings belig en ‘n groeiende vennootskap tussen die twee lande bevestig: