Inflasie sal na verwagting effe styg in res van die jaarJune 16, 2025
Hooflyninflasie in Mei was 3,5 persent, effe laer as die 3,6 persent wat in April aangeteken is. Voedselpryse styg steeds. Kosmos 94.1 Nuus het met Tannan Groenewald, ekonoom van Cirrus, oor die vooruitsigte vir inflasie gepraat.