Ministerie opdateer efundja-skoolsluitings, het plan vir volgendesJune 13, 2025

Die ministerie van onderwys het ‘n opdatering gegee oor skole wat gesluit was gedurende die efundja. Volgens lynminister Sanet Steenkamp, is geen leerling agter nie omdat skole die verlore tyd inhaal.

Steenkamp het meer oor beplanning vir die volgende efundja.