Minister sê oor HPV-inentingsJune 13, 2025
Die gesondheidsminister, dr. Esperance Luvindao, het meer inligting gegee oor planne by die ministerie. Die regering poog om toegang tot gesondheidsorg te bevorder deur ‘n personeelomset te hê wat voldoende is om alle pasiënte te versorg.
Die HPV-entstof lok steeds reaksie uit met die regering wat skoolkinders wil inent, veral om servikale kanker te bekamp. Luvindao beklemtoon dat geen inenting afgedwing kan word nie.