Midde-Ooste: Kenner sê oor plaaslike impak, en in SAJune 13, 2025
Israel se aanval op Iran, en Iran wat meer as 100 hommeltuie teruggevuur het, oorheers die internasionale nuus. Maar, daar kan plaaslik en in Suid-Afrika ‘n impak wees. Plaaslik besit die Iraniese regering 15 persent van Rössingmyn en in Suid-Afrika is daar noue diplomatieke bande, ook met die buurland se Strafhofsaak. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die politieke ontleder professor Andre Duvenhage vir sy mening.