Koalisie vir klimaatregtigheid eis dat Gaza-oorlog staakJune 13, 2025

Die Klimaatgeregtigheidkoalisie sê hy ondersteun die oproep dat Israelse aanvalle op Gaza gestaak word, dat die sogenaamde volksmoord gestaak word en die stryd vir ʼn vry Palestina voortgaan. Duisende aktiviste en gesondheidwerkers uit verskeie lande het gister in Egipte bymekaar gekom vir die opmars na Gaza. Die koalisie se woordvoerder, Tara Nair van Ryneveld, sê Gaza en alle onderdrukte mense se stryd is almal se stryd: