Khomas ervaar laagste inflasie in MeiJune 13, 2025

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê Mei se inflasie was op 3,5 persent. In sy verslag sê hy sone 3, of die Suide saam met Omaheke en Erongo, het die hoogste sonale inflasie ervaar op 4 persent ervaar terwyl die noordelike dele, of sone 1, inflasie van 3,5 persent aangeteken het. Khomas, sone 2, het die laagste inflasie gehad, op 3,1 persent. Beesstowevleis was duurste in sone 3, en goedkoopste in sone 2.