Ithete gesels oor plaaslike opwekking om kragtariewe bekostigbaar te houJune 13, 2025
NamPower se goedgekeurde verhoogde tariewe het die parlement gehaal. Sommige gebruikers beskou die 3,8 persent verhoging wat die Elektrisiteitsbeheerraad goedgekeur het as te veel, siende dat lewenskoste veel vinniger styg as salarisse. Die PDM-parlementslid Diederick Vries het energieminister Natangue Ithete gevra wat die langtermyn plan is om tariewe laag te hou. Ithete het so geantwoord.