Kuberaanvalle neem skrikwekkend toeJune 12, 2025
Meer inligting is bekend oor die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië, Cran, se kwartaallikse statistiekbulletin vir die tydperk Januarie tot Maart 2025. Die bulletin bied ‘n omvattende oorsig van sleutelaanwysers binne die telekommunikasie-, kuberveiligheid-, uitsaai- en possektore. Kosmos 94.1 Nuus het by Mufaro Nesongano, die segsman by Cran aangeklop vir ‘n oorsig van die verslag. Die toename in kuberaanvalle is skrikwekkend.