Sankwasa vra oor Noa se uiters lang termyn by ACCJune 10, 2025

Die Teenkorrupsie-kommissie gaan nie ‘n transaksie van die dorpsraad van Katima Mulilo ondersoek waarin ‘n motor glo vir munisipale grond verruil is nie. Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, is tydens ‘n onderhoud met die Agenda van Namibian Sun gevra of die verlenging van Paulus Noa se termyn as direkteur-generaal van die Teenkorrupsie Kommissie bydra tot korrupsie. Hy het as volg reageer: