Hoëvlak besoek vandeesweek aan ChinaJune 10, 2025
‘n Hoëvlak-afvaardiging van Namibië, onder leiding van die minister van buitelandse sake en samewerking, Selma Ashipala-Musavyi, woon vandeesweek verskeie forums in China by om vennootskappe te bevorder. Plaaslike regerings- en sakelui gaan van Woensdag tot Sondag die Ministeriële Vergadering van die Forum vir Samewerking tussen China en Afrika bywoon, asook die Ekonomiese en Handelsekspo in Changsha. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, oor die belangrikheid van dié platform gepraat: