Schwenk moet onstlae raak van OhorongoJune 6, 2025

Schwenk-sement nader die einde van die verkoop van sy Namibiese filiaal, Ohorongo. Die maatskappy, saam met die Namibiese Mededingingskommissie, bied ‘n konferensie aan om die samesmelting met Whale Rock Cement te bespreek. Gedurende 2020 na berigte oor die verkoop die nuus gehaal het is daar gesê dat daar min belangstelling is en dat die prys, 1 miljard Namibiese dollar in aandeelhouding onbekostigbaar is. Schwenk se uitvoerende hoof, Gerhard Hirth, het meer redes vir die verkoop uitgelig.