EU in Namibië sê oor EU-AU beraad June 4, 2025

Die Europese Unie en die Afrika Unie het verdere bande gesmee ter voorbereiding vir die sewende EU-AU beraad. Die beraad sal later vanjaar in Afrika plaasvind, en al die besonderhede moet nog bekend gemaak word. Ian du Pont, die adjunkhoof van die EU-sending na Namibië, het meer oor die vergadering.