Kulturele gemeenskappe in SA rigtingloos, sê AfriFormJune 1, 2025
AfriForum het die Parlement aangemoedig om minagting van die Konstitusionele Hof te vermy deur sperdatums vir die regstelling van ongrondwetlike wette na te kom. Dit volg op ‘n tweejaar-verlenging wat toegestaan is vir die aanvaarding van die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leierskap. Barend Uys van AfriForum waarsku dat die vertraging kulturele gemeenskappe rigtingloos laat. Hy sê herhaalde sperdatumverlengings toon swak verbintenis tot konstitusionele demokrasie en minagting vir inheemse en kulturele regte: