Rugby: Groot premierliga-aksie op Hage Geingob môreMay 30, 2025

Groot aksie wag môre op rugbyliefhebbers wanneer vier spanne gaan meeding om ‘n plek in die finaal van die Namibiese Rugbypremierliga. FNB Kudus pak FNB Grootfontein om 14:30 in die Hage Geingob-stadion in Windhoek. Om 16:15 is FNB Wanderers teen Trustco United.