Reuse-inspuiting vir Walvisbaai se paaieMay 30, 2025

Die begroting vir die opknapping en bou van paaie in Walvisbaai is van 250 miljoen Namibiese dollar tot 400 miljoen verhoog. Die Padfondsadministrasie gaan die geld oor ‘n tydperk van vyf jaar beskikbaar stel om die kusdorp se belangrike rol as ‘n handels- en logistieke nisbestemming te verbeter.