Bergfietsresies: Taai stryd wag op Namibië se LooserMay 30, 2025
Namibië se Vera Looser, die heersende kampioen in die 2024 UCI Marathon World Cup, gaan môre ‘n opdraandestryd in vanjaar se Hero UCI Marathon World Cup in Italië hê. Looser lê tans negende uit 36 deelnemers in dié bergfietsresies. Die tweede been van die resies vind môre in Andorra plaas.