Amper tyd om vir plaaslike owerhede, streeksrade te stemMay 30, 2025

Namibië sê plaaslike owerheids- en streeksraadsverkiesings moet binne die volgende paar maande plaasvind, maar die presiese datums is nog nie bekend nie. Politieke partye sal binnekort met verkiesingsveldtogte begin, en nuwe raadslede sal in November 2025 hul ampte aanvaar. Kosmos 94.1 Nuus het met die Walvisbaai munisipale raadslid Ryan Gordon gepraat.

Hy verwys na kwessies wat die Walvisbaai dorpsraad nog moet aanspreek.