Ngurare: Verwerk minerale plaaslikMay 28, 2025
Die Opuwo jaarlikse handelskou vind hierdie week plaas, met die tema “Bemagtig die plaaslike ekonomie deur volhoubare innovasie in groenwaterstof, olie en gas, bewaarareas vir toerisme, en mynbou”. Eerste minister Elijah Ngurare het tydens die opening die belangrikheid van mynbou onderstreep en aangedui dat gesprekke oor ‘n mineraal-verwerkingsaanleg sal begin