Sorteer jou vullis, Stad Windhoek sal jou betaalMay 23, 2025
Die Stad Windhoek het ‘n nuwe opleidingsveldtog oor vaste afvalbestuur van stapel gestuur om herwinning en skoner gemeenskappe te bevorder. Deur hierdie inisiatief kan inwoners nou gesorteerde afval vir kontant verruil. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Stad Windhoek, Lydia Amutenya gepraat.
Sy sê die hoofstad kan sy status as die skoonste stad in Afrika terugwin.