Sitrus bied groot geleentheid vir boereMay 23, 2025
Namibië is geskik vir die verbouing van sitrusvrugte en boere gaan regeringsondersteuning ontvang ná gesprekke tussen die Namibiese Akkerbouraad en rolspelers in die bedryf. Die Akkerbouraad beplan om oor vyf jaar 13,5 miljoen dollar te belê om die sitruswaardeketting te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Emilie Abraham, die Akkerbouraad se bestuurder van tuinbou-ontwikkeling.
Sy voeg by dat daar ‘n groot plaaslike geleentheid vir sitrusboere is.